STO Forums
Type your search criteria above and click Search to search the forums.
To see if someone has already answered a query similar to yours, click the Search button above and search for terms related to your question.
heffings en diensgelde
Hi!
Kan iemand vir my sê wat is die verkil tussen diensgelde en heffings. Want ek het nou iemand wat 'n huurkontrak moet teken en in die huurkontrak staan daar dat die huurder die diensgelde moet betaal maar die eienaar betaal die heffing.
Carna
Replies
You must login to post a reply.
RE: heffings en diensgelde
Diensgelde verwys gewoonlik na items wat aan die plaaslike owerheid betaalbaar is (bv. elektrisiteit, water, rommel verwydering, riolering, ens.). In 'n deeltitel opset is dit moontlik dat sommige van híerdie uitgawes by die maandelikse bydrae ingeluit is vanweë die manier waarop die berekening deur die munisipaliteit gedoen word.
RE: heffings en diensgelde
Baie dankie. So dit verskil maar van Scheme tot Scheme.


